Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die KANSA bundel is gedruk! Dit sal seker in hierdie week of volgende week versend word aan almal wat reeds bestel en betaal het. Wat 'n voorreg was dit nie om die proefboek te kon ontvang en deur te werk nie. Dit is werklik ‘n bundel gevul met HOOP.

Ek heg foto’s van die proefbundel aan as ‘n lusmakertjie … Mense wat nog bundels wil bestel kan my per epos kontak ( anzebez@gmail.com )sodat ek vir julle n bestelvorm kan aanstuur. Groep 7 het gesê daar word ‘n spesiale vergunning gegee vir laat bestellings. Die bundel beslaan 248 bladsye met keur gedigte en ook ander bydraes van 57 skrywers/digters. Aankoopprys is R200 posgeld ingesluit.

Ek hoop werklik dat julle van die aanbod gebruik sal maak. ALLE fondse gaan direk na KANSA vir navorsing. So kom kry hierdie spogbundel vir iemand spesiaal in jou lewe of dalk as Kersgeskenk.

Mag julle altyd geseënd wees
Anzé



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Genade
Nou is ek baie haastig!
4 jaar 10 maande 1 dag 21 ure oud


Kansa
Ek wag in spanning
4 jaar 10 maande 3 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Ontdek die Siel in my

deur helna

Dis vir my 'n eer om my eerste digbundel te kon uitbring. aangesien ek 'n passie het vir die kunste is die omslag een van my eie werke! "Ontdek die Siel in my" het sover net positiewe kommentaar ontvang, kom deel asseblief hierin.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar