Rubrieke

Titel: Kersdag
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Van 4 uur vanoggend af sit ek buite en ervaar die wonderlike stilte met slegs een voeltjie wat met sy gekwetter dit nog stiller maak. Ervaar ek die wonder van Sy teenwoordigheid. Dank ek Hom vir die grootste geskenk ooit. Sy geboorte. Sy alles wat Hy vir ons gegee het.Dankie Jesus.
Mag elkeen van julle op hierdie dag wonderlike seeninge uit Sy hand ontvang en Sy teenwoordigheid ervaar en geniet.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Ano
Kersdag
Amen, en ook beste tyd van die dag :-)
5 jaar 3 maande 5 dae 1 uur oud


Kersdag
Geseende Christusfees vir julle Jan
5 jaar 3 maande 6 dae oud


geskenk
vroeg oggend is nog altyd vir my die bete tyd van die dag. Bie danki Jan hoop kulle het m geseende dag gehad
5 jaar 3 maande 6 dae 8 ure oud


Geskenk
Baie dankie en ek wens dit ook vir jou en jou mense!
Dat ons almal nader aan Hom sal neig sodat Hy nader aan ons sal kom!
5 jaar 3 maande 6 dae 17 ure oud


Seën
Dankie Jan. Soos Jesus sê: Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. Ek sien Hom vandag ~ soos jy ~ in die stilte van hiedie dag.
5 jaar 3 maande 6 dae 17 ure oud


geskenk
Baie dankie, Jan. Die morestond het goud in die mond...wat 'n wonderlike geskenk :-) Geseende Kersfees vir jou en jou mense ook :-)
5 jaar 3 maande 1 week 4 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar