Rubrieke

Titel: Kersfees
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

ʼn Tyd om lief te hê; ʼn tyd van barmhartigheid;
ʼn Tyd om te dien, vir vrede en ʼn tyd om uit te reik
Dis ʼn tyd om te gee, maar ook te ontvang.
Wat sal ek die graagste wil ontvang?
Gee my hierdie Kersfees maar net…
Die Kind vir ons gebore in my en elke mensehart.
Vrede en liefde vir ons land.
In plaas van bande en geboue, laat vrede in ons harte brand.
Begrawe die puinhope van die verlede in hierdie gety
Sodat ons elkeen in ons land se skoot
Op liefde, vrede en samehorigheid kan gedy.
Neem nou die Kind Jesus aan
Dis immers oor Hom dat Kersfees gaan.
As ons Hom nie het nie, het ons niks
Want die aarde behoort aan Hom
en die volheid daarvan.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kersfees
Dankie julle. Wat wil mens meer hê as vrede in ons mooi land?
3 jaar 10 maande 2 weke 1 dag 18 ure oud


Ano
Kersfees
Fantasties! Staan saam met jou daar :-)))
3 jaar 10 maande 2 weke 3 dae 23 ure oud


Brandende harte
Baie mooi uitgedruk.
Vind ek.
,Vrede en liefde vir ons land.
In plaas van bande en geboue, laat vrede in ons harte brand.'GvT
3 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 16 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar