Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis ysig koud hier by my. Liggaamlik, maar meer omdat ek julle nie kan antwoord of rerig kommentaar klewer op julle werke of kommentare nie.
Dit het my nou amper 3 ure geneem om net op Woes in te teken, en om op 2 werke kommentaar te lewer. Elke paar sekondes wys my rekenaar dat ek van lyn af is, en dat daar geen internet konneksie is nie. Dan moet ek of "restart" of ek moet uit "log"en weer die hele storie van voor af begin.
Dus, ek is nie stil omdat ek nie meer belangstel nie, maar omdat die seine hier, en internet my nie toelaat om saam te gesels nie.
As ek toegelaat word, lees ek julle plasings, en waar ek moontlik kan, antwoord of reageer ek.
Mis julle werklik in hierdie yskoue yskas wat die internet en swak seine my geplaas het.
Hopelik is die probleem spoedig op 'n end.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

koud
ons weet darem jy is in gedagtes by ons Jan.. sterkte en n stukkie hitte en warmte van ons
5 jaar 8 maande 2 dae 5 ure oud


Hierso
...stuur ek vir jou 'n stukkie waarderings-warmte.
5 jaar 8 maande 3 dae 7 ure oud


frustrasie
My simpatie met jou dis hel frustrerend
5 jaar 8 maande 3 dae 12 ure oud


Frustrasie . . .
ons hoop dis gou opgelos!
5 jaar 8 maande 3 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Die Ander Vrou

deur http://www.woes.co.za/

Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar