Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Na my klaagliedere van al die dinge wat in ons pad staan as man as dit by vrou soek kom het ek wragtig dit ignoreer en gaan probeer.

Ek het Murphy as my buurman, tweede broer en meesal my Siamese tweeling ook. Ek bedoel my ma noem my een van die “unluckiest” mense wat sy ken.

Maar hierdie week was Murphy weer aan my sy toe ek nou wragtig moed bymekaar skraap om een van die ander spesie uit te vra.

In die gim en ek sien haar. Redelik asemrowend so dit maak dinge moeiliker. Mans is instinktief bang vir mooi vrouens want vir een of ander rede glo ons dat ons meer kan verloor as met gemiddelde vrouens.

Begin toe maar ‘n geselsie aanknoop oor ditjies en datjies totdat ek die lyn van lyne kan gee “Kan ek jou uitvat vir koffie?”. Ongelukkig was daar ‘n onlangse verlowing in haar lewe gewees so koffie is nie ‘n opsie nie.

Ek moet sê dat ek beter raak met hierdie dinge, ek voel minder en minder ongemaklik na so iets, want, as jy in ag neem dat ek weer in haar gaan vasloop. Vir nou wil ek nie graag in haar vasloop totdat hierdie episode vervaag het.

Maar nee, wat sal gebeur? Alles wat ek toe dié dag oefen is ook toe in haar roetine. Kan Murphy my met enigsins ‘n meer ongemaklike situasie straf?

Weereens dink ek dat man wees nie die maklikste ding is nie. Dit is wel moerse pret.

Willem



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Bothaville in the Second Anglo Boer War

deur Francis Gillieron

CHRONICLE OF BOTHAVILLE'S ROLE IN THE SECOND ANGLO-BOER WAR



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar