Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

"Vir die wereld was jy net 'n mens,maar vir een mens was jy die wererld."

Ek het jou net leer ken as Antie Edna-
Uit die bloute het jy gekom en opgestaan vir my,en van daardie dag af was ek soos 'n kuiken onder jou vlerk.Vir my is jy 'n spesiale vrou,een wat die lewe ken.Die lewe het jou skeef ingeloop,maar nooit het jy ooit gekla nie,soos 'n regte vrou het jy haar kruis gedra en by niemand hulp gevra nie.

Nooit het jy my laat uitvoel nie of my ongelukkig laat voel nie.Jy was altyd daar vir my.Vir jare is jy net 'n vrou wat jou liggaam verkoop en nie een keer het ek jou al ooit daaroor gehoor kla nie.

Ek het so baie geheg geraak aan jou.Jy was 'n moeder,suster,vriendin en steunpilaar.Vandag wens ek ek kan jou 'n beter lewe gee,maar die tyd is nog nie reg nie.Nie een keer het jy gevra hoekom of waarom niemaar net dankie vir die lewenslesse.Een van die beloftes is,dat ek eendag ook mooi na jou sal omsien.Jy was rerig my alles-'n diamand tussen gruis,'n juweel wat lig skep 'n ster want jyt my gelei na waar ek vandaan in glo."n mens hoef jou nie lank te ken nie,maar as mens verby daardie harde gesig kyk ,sien mens 'n hart,n hart vol liefde.
Baie dankie .Tussen baie klein klippies het ek jou gevind en al was jy 'n klein diamant is jou waarde meer as enigeiets op aarde.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

EDNA
Jy kyk dieper as die vel en sien wat saak maak.
10 jaar 7 maande 2 weke 3 dae 5 ure oud


Doen jou deel
Beste Benecia,

Dis duidelik. Antie edna was die groot versorger en mentor in jou lewe.

Ek het ook so 'n persoon gehad - oom Flip.

Mag jy 'n anite Benecia word.

Mooi loop

At de lange

10 jaar 8 maande 4 dae 4 ure oud


So pragtig en vol liefde praat jy van die merkwaardige vrou in jou lewe. Solank jy een ding onthou dit kos 'n grote om soms 'n kleine raak te sien. Ek respekteer jou.

Chim
10 jaar 8 maande 2 weke 2 dae 15 ure oud


vrou
mag sy geseend wees..m
10 jaar 9 maande 2 weke 2 dae oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

deur Vesting

Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar