Rubrieke

Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

LOL-)) marcie
10 jaar 6 maande 2 weke 5 dae 11 ure oud


Kan jy dit doen?
Ja, dink net hoe mooi
sal 'n glimlag op jou gesig kan plooi

as jy sien so 'n vrou
dan steeds oogkontak behou
en dan onthou
"Elkeen wat na 'n vrou kyk en haar begeer, het reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg."

want

"Die loon van die sonde is die dood."
is die mooi dan steeds so groot?


10 jaar 7 maande 7 ure oud


Pop daai scene van Sharon Stone in Basic Instinct nou op in my kop...toe ek jou woorde lees...ja ek dit ook al gehoor, maar weet nie...wat is dan so mooi daaraan? Ek dink nie dis mooi nie...heheh...just me.

Tella
10 jaar 11 maande 3 weke 3 dae 4 ure oud


Ek stem volkome saam, dit is baie waar. En lelik praat en lelik eet kan byna bygevoeg word.
10 jaar 11 maande 3 weke 3 dae 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

deur Viooltjie

Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar