Rubrieke

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Een van die eerste en dalk belangrikste invloede in ‘n mens se wordingsproses is die geforseerde sosialiseringsproses waaraan jy as kind blootgestel is. ’n Kind het nie beheer oor die omgewing waar die ouers woon, die soort maatjies in die buurt en die skool waarna hy/sy gestuur word nie. Hy/sy het nie veel van ‘n keuse nie. Jy moet maar net. Daar word jy gevorm en geskaaf. Daar tel jy letsels op waarmee jy soms tot in jou laatherfs stoei. Geforseerde sosialisering het dus ’n onuitwisbare invloed op jou vorming as mens. Dit het jou help word. Dit het jou geskape. Dit is deel van wat was, anders sou jy vandag iemand anders gewees het. Terugstap om daar te gaan krap, kan dikwels groei en genesing bring! Dit kan jou help om jouself te verstaan!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Kies
Dit is so, ja! Gelukkig het mens, wanneer jy volwasse is, die keuse of jy daardie goed wat sleg was gaan saam sleep en of jy die goeie gaan behou. Dankie vir 'n bydrae wat mens aan't dink sit.
4 jaar 2 maande 4 weke 1 dag oud


DIS WAAR



1 - die ADEL het altyd die kind na 'n ELITE SKOOL gestuur
2 - die RYKES het altyd die kind na die UNIVERSITEIT gestuur
3 - die MAGTIGES het altyd die kind in die ORGANISASIES ingelyf
4 - die LIDMATE het altyd die kind in die OKKULTE ingesweer
5 -- die OKKULTISME het altyd die kind in die GEHEIME ingelyf

die BOER KIND

1 - leer die natuur ken, met sy diversiteit, met sy daaglikse geboorte van lammers,
of kalfies, of uitbroei van kuikentjies, en die siklus van lewe van saad na spruit na plant na skoffel om die onkruid weg te neem na die

versorging na die bid vir reën, na die bid vir sonskyn, na die bid vir beskerming teen peste, na die bid vir die oes, na die bid vir die

krag vir die arbeiders, na die danksegging van die oes, na die verwerking van die voedsel na die gulhartigheid van gee omdat hy so

geseën is.

2 - leer die menswees ken in emosies en dankbaarheid en geloof en liefde en hoop en Testament met Vererwing

3 - leer die doel van die bestuur van die natuur en sy lewende organismes

4 - leer die lesse op skool en universiteit sonder betrokkenheid by Elite, Organisasie, Lidmaatskap, Okkulte of Geheime;
. . . . daarom die stelselmatige verdelging van BOERVROU en PLAAS en die uitmoor van die BLANKE BOER.

kyk die video op youtube oor Mandela wat sing: "KILL THE FARMER KILL THE BOER"
. . . . en dan stuur RSG seine uit om BLANKE BLOED VIR MANDELA TE OFFER.

Hoe grusaam en laster kan dit nog word?
4 jaar 3 maande 1 dag 5 ure oud


kind
Ware woorde hierdie. Dankie vir die deel.
4 jaar 3 maande 1 dag 20 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Wanneer die vyeboombot

    deur adnama

    Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar