Rubrieke

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

'n Man vir elke seisoen
dis wat my hart nodig het

'n Man wat die diepte van my siel kan ken...
wat die koue winter uit my are kan skyn met 'n warm glimlag...

'n Man wat 'n still Sondag middag saam my 'n slapie kan vang...

'n Man van Herfs met wie ek heel aand kan gesels...

'n Man met die vars briesie op 'n pragtige lente oggend...

'n Man vir elke temperatuur...

'n Man wat kan sterk wees maar swak genoeg oorgee ann sy trane...

'n Man van elke seison Here...

Stuur vir my Man vir my mooiste seison...
ek is seker ek sal blom as hy kom...

Here, stuur vir my 'n man vir elke seison.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Elke seisoen...
Baie mooi gedig, en 'n goeie idee vir 'n gedig.

Mens se oë is net nie altyd oop om te sien as die regte een verbykom nie. Hy kom dalk nie in die "package" wat mens verwag nie.

Goed geskryf..
12 jaar 4 maande 3 dae 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die Lady en die Leeu

    deur Rachelle du Bois

    Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar