Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Een ogend kom daar ewe skielik net n kook bui by my op en aangesien my ma by die werk is kan ek mos lekker baas in die kombuis speel.Ek was al vroeg uit die vere anders as gewoonlik waar ek veel eerder sal boek lees of luister wat op RSG aangan.

By die winkel aangekom besluit ek mar sommer om hoender roerbraai saam wortels en greenpepper te maak.Die hoof besluit was of ek rys of pap saam dit gan maak,ek kies toe nou mar rys want ek het nog nie gehoor van sturfry op pap nie.Ek besluit sommer om avokado slaai ook daarby op die tafel te sit.

By die huis aangekom maak ek eers gou kombuis skoon mar gooi toe halfpad tou op en vra mar die bediende om dit aseblief vir my te doen inruil vir n pakkie 20 pietertjies filter.Gelukkig aanvaar sy my aanbod en help my in die uur van nood.My ouma het altyd geglo n mens kook nie in n vuil kombuis nie en daar is net een persoon in die kombuis as daar iets aan die kook of bak is.

Met die kombuis skoon,begin ek sommer dadelik met die "reuse" maaltyd.Terwyl ek die pan so lank verhit kap ek mar so lank die green peppers en goed op.Die roerbraai het maklik gegan aangesien ek weet wat om met olie,spiserye en n pan te doen.Nou net vir die rys,gebruik toe my ma se rys potjie dink dit gan my geluk bring want rys is my eerste probeer slag.

Ek hoor net Anna skreeu uit die kombuis uit "Joh Joh Hennie jou ma gan vir jou by avbob gan bere vanaand!"En dadelik tref dit my die rys op die pot op die stoof.Ag niks wat n bietjie water en seep nie kan skoon maak nie,Die rys was onredbaar mar niks keer my om weer te probeer nie.

Die tweede probeerslag was toe ook nie so suksesvol soos ek gehoop het nie.Die rys is n papery en plak aan mekaar vas.Dit het my somer van voor af respek gegee vir n moeder.

Anna bied toe aan om my te help met die rys mar ek wil mos my ma bederf en dring aan dat ek dit myself doen.Ek gan toe na die klein hoek kafee om te gan kyk wat ek in die plek van rys kan gebruik.Die vriendelikke vrou by die toonbank beveel toe aan dat ek stamp mielies gebruik.

Die stamp mielies was darm n sukses mar van die kombinasie van stamp en roer braai het ek nog net so min gehoor as van pap en roer braai.Maak nie saak nie my ouma het altyd gese solank iets van die hart af kom.Ek het my braaisel somer gedoop "stampfry"

Die beoordelaar (my ma) was heel impress met my mengelmoes en het tot gevra ek moet vir haar n bietjie oorlos n middernag happie

Wys mar net as jy jou hart ek kop op iets sit kan jy dit doen.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

mankind
Lekker gelees dankie en as jou hart in iets is, dan moet dit 'n sukses wees.
6 jaar 9 maande 2 dae oud



Van ons ander lede

HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar