Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dit is met opgewondenheid dat ons digbundel met die naam BLIKeMMER vandag drukkers toe is.

Die bekendstelling van die bundel vind plaas by die KKNK

Maandag: 6 April 2008

Tyd: 20:00

Klein Neelsie teater by KKNK

Koste: Gratis bespreek net betyds by Trapsoetjies jul kan vir haar 'n e-pos via woes stuur.

Ere Gaste die aan Tania Bisset Motivering spreker en resensent van die bundel asook Sarah Theron bekende sangeres.

Dit is 13 digters wat mekaar deur middel van woes ontmoet het en die bundel saam publiseer.

Baie goeie resensies is verkry vanaf Maretha Maartens skrywer, Tania Bisset motiveringspreker, Phillip Kotze sanger, Lynette Beer Inspirasie spreker, Tertius student en Johan Pretorius joernalis.

Navrae kan gerig word aan: Trapsoetjies via woes as meer inligting oor die bekenstelling verkry wil word.

Ons nooi woesters uit wat hierdie jaar KKNK toe gaan om die bekendstelling by te woon.

Dankie

Ans Coetzee




Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Veels geluk en mooi wense!
13 jaar 5 maande 3 dae 16 ure oud


dit voel so onwerklik.
a.
13 jaar 5 maande 3 dae 17 ure oud



Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar