Rubrieke

Titel: Plat
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek is nie 'n vrou nie. Ook nie naastenby soos een nie, maar daar is een ding waaroor ek seker uit die kas uit moet klim.

Ek is nuuskierig. Dit vreet aan my. Nie nuuskierig soos iemand wat alles wil weet nie, net oor een ding. PLAT.

Die gediggie haak om een of ander rede in my kop vas en ek wil meer weet van die skrywer, maar tevergeefs. Weet nie of dit 'n hy of sy is nie. Ek is seker die skrywer van "Plat" moes nog 'n paar ander werke ook geskryf het.

Wie is jy?



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar