Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



1:50 AM 2016-02-04

Lynette Francis op RSG PRAATSAAM,
is heel bekommerd oor die kriminaliteit in die POLISIE.

my respons

1 = die meeste oortreders in polisie is onder swartes

2 = bitter min wittes durf dit ooit waag,
om met kriminele saam te werk in die Polisie

3 = die KULTUUR van Swartes,
is anders as Wittes ,
wat nooit gehoor het van GEBOOIE nie:

. . . . jy mag nie doodmaak nie
. . . . jy mag nie fornikeer nie
. . . . jy mag nie steel nie
. . . . jy mag nie lieg nie
. . . . jy mag nie begeer nie

. . . . en nog minder weet hulle van:
DIE UUR VAN OORDEEL
want hulle het geen verwysing vir morele normes nie.

. . . . as hulle KERK toe gaan vertel die predikant vir hulle:

. . . . JESUS het die gebooie afgeskaf;
jy kan aborteer;
jy kry kondome van die regering,
sodat jy kan spyker wie jy wil;
niemand trou meer nie,
almal is eenouer gesin;
jy kan steel,
moet net nie dat hulle jou uitvang nie,
en as die baas of die miesies jou vang,
lieg jy nog harder en ontken dit,

. . . . solank jy SONDAG vir GOD van CHRIST in die KERK bid is jy OK!

. . . . jy is nie meer onder die wet nie
en al jou sondes is klaar vergewe,
en jy kry 'n paspoort en VISA om hemeltoe te gaan,
inteendeel as jy sterf hoef jy nie eers te wag vir die laaste dag nie,
jy gaan sommer direk na JESUS toe

Vir jare is almal gekondisioneer en gebreinspoel,
dat APARTHEID is iets wat swartes onderdruk,
wat van die Swartes steel,
wat vir die Swartes lieg,
wat van die Swartes doodmaak,
wat van die Swartes slawe maak

Lynette ek vra jou die vraag:

"Wat is moreel reg en verkeerd in jou begrip?"
. . . . ek wed jou 'n $
. . . . jy ken nie die tien gebooie nie

jy is lief vir ou Nelson Mandela,
en ek het jou nog nooit hoor kapsie maak teen:

"kill the farmer kill the boer" nie?

. . . . dit maak vir julle nie regtig saak nie
jy is bekommerd as iemand soos ek iets skryf teen DEMOKRASIE,
en uitwys dat APARTHEID vir almal beter was.

Jy weet ek het jou ook gevra:

1 - wat was sleg van apartheid?
2 - wat is goed van demokrasie?

. . . . en nie een het geantwoord nie!
hoekom nie?
. . . . doodeenvoudig dit maak nie saak nie!
almal loop agter die dier aan
almal aanbid die draak
almal sien en hoor die Beeld wat Praat,
en is dood tevrede met die NWO.

. . . . ek loop nou die dag saam met 'n horde swartes oor die straat,
en die aankomende TAXI draai links tussen die klomp swartes,
en stop 100 tree verder voor SHOPRITE.

Ek gaan na die taxi-bestuurder
en vra hom of hy nie padreëls ken nie?
. . . . want hy kon maklik baie mense raak getrap het.

"we are no longer under laws,
we are free and can do what we want to do,
and if you go to the police,
they will laugh at you;
. . . . those days are over where you ruled us,
we are now ruling you whites,
and you got no say!"

. . . . is dit nie dalk die mentaliteit van baie swart polisie nie?
. . . . dink die reëls is nog ou apartheid,
en dis tyd dat almal vat wat hulle kan,
daarom is so baie polisie indirek betrokke by dwelms-verkoop,
want dit is so lonend.

Ek is seker die statistieke van misdaad onder polisie wat jy twee keer herhaal het,
is net die tip van die ysberg,
die meeste is onder die tafel.

groetnis
geteken Chris Nel 2:13 AM 2016-02-04





Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

IN DIE AANSLAG OP DIE KLEUR VAN ONS VELLE VAL ONS BLOED OP DIE GROND

deur http://www.woes.co.za/

FIKTIEWE VERHAAL WAT DIE ONGELYKHEDE VAN ONS VERLEDE EN HEDE BLOOTLê.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar