Rubrieke

Titel: Priceless
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Wa' kom die sê ding – Ek het jou lief van daan?

Adam en Eva was Capies...
Eva bad innie stroompie en haar blaartjie dryf wêg...
Toe sy klaar is en oppie wal uitklim,

toe staan Adam da en swaai haar
blaartjie so hien en wier, en sê:

"Hey Eva, êk't djou 'leaf'



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

3e
beblaard
wel ge daan my chokie ek is bly om te sien jy is wee trug van jou live af xxxxx
10 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 4 ure oud


Kostelik! Hiehie!
10 jaar 4 maande 4 weke 1 dag 23 ure oud


Hehehehe! gewonder wie het die woorde eerste gesê, gedog dit was Salomo!
10 jaar 5 maande oud


ek het jou leave
oulik
10 jaar 5 maande 6 ure oud


Baie ammusant.
10 jaar 5 maande 7 ure oud


skerp!dis darm lekker dat mens 'leaf' gehe kan word in al die seisoene van die jaar in allerhande mooi kleure van die blare!hoop al jul vrouens se adams het vanaand jul 'leaf'....kosbaar pittig elma!!!
10 jaar 5 maande 15 ure oud


Skitterend!
10 jaar 5 maande 15 ure oud


HAHAHAHAHHAHAAAAAAA!!!!! PRICELESS INDEED!!!
10 jaar 5 maande 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

vir koeitjies en kalfies

deur Doret Johnstone-Robertson

'n Lekkerleesboek met kort stories vol liefde, spesiaal vir vrouens en kinders.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar