Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die volgende twee weke is die projek KRUISPAD / KRUISPAAIE

Elke mens beleef mos kruispaaie in sy/haar lewe, soms is dit fisies ander kere figuurlik gesproke met besluite wat geneem moet word.

Kom vertel ons asb. van daardie kruispad / paaie wat jy al beleef het.

Die woord KRUISPAD MOET pertinent EN beskrywend genoem word of jou inskrywing ( letterlike kruispad of figuurlik gesproke).

Slegs 2 inskrywings per deelnemer per afdeling asb. (sluit alle afdelings in maw: 2 x gedigte, 2 x rubrieke, 2 x verhale, 2 x resensies, 2 x artikels, of 2 x musiek & lirieke)

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 2015-06-10 tot 2015-06-23

Onthou asb die laaste skrywe sal dus om 24:00 die Dinsdag aand ingeneem word. Die wenners gaan gekies word deur ‘n onafhanklike persoon wat glad nie op WOES betrokke is nie, elke skrywe sal anoniem ge-epos word met ‘n nommer en dus op meriete gekies word. Die wenners sal dan die volgende Maandag bekendgemaak word en die eerste 3 plekke sal ‘n sertifikaat ontvang in elke afdeling hetsy gedig, rubriek, verhaal, resensie, artikel, of musiek & liriek

Wees altyd geseënd

Projekbestuurder
Anzé Bezuidenhout


* Foto gebruik behoort aan Martin Liebermann - sien aangehegte link ook asb vir verdere fotos



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Geweeg

deur Manie Jackson

Gedigte van skooldae af , die tyd toe ek geweeg is, tot ek getrou het.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar