Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

PROJEK: LIEFDE (04-02-2015 tot 17-02-2015)

Februarie is mos bekend as die maand van die liefde, so kom ons maak ons potlode skerp en laat die liefdeswoorde rol.

Ons kan enige vorm van liefde hier kom vaspen …
•      Vir jou maat
•      Jou ouers
•      Jou kinders
•      Jou troeteldiere
•      Verlore liefde
•      Geheime liefde


Slegs 2 inskrywings per afdeling asb

Hierdie tema is geldig vir twee (2) weke. Sterkte aan al ons skrywers. Die kompetsie is geldig van 04-02-2015 tot 17-02-2015.

Onthou asb die laaste skrywe sal dus om 24:00 die Dinsdag aand ingeneem word ... die wenners gaan gekies word deur ‘n onafhanklike persoon wat glad nie op woes betrokke is nie, elke skrywe sal anoniem ge-epos word met ‘n nommer en dus op meriete gekies word. Hierdie persoon is ‘n Suid-Afrikaner wat oorsee woon en hy het reeds 17 boeke in die mark so ek dink dit is ‘n geskikte persoon om die beoordeling te hanteer. Die wenners sal dan die vrydag bekendgemaak word en die eerste 3 plekke sal ‘n sertifikaat ontvang in elke afdeling hetsy gedig, rubriek, verhaal, resensie, artikel, of musiek & liriek

Wees altyd geseënd

Projekestuurder
Anzé Bezuidenhout



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

liefde
en ons harte loop oor van die liefde, n altyd lekker onderwerp. dankie.
4 jaar 10 maande 5 dae 10 ure oud


Liefde
Hierdie een is altyd 'n lekker een.

Dankie
4 jaar 10 maande 6 dae 4 ure oud


Liefde
Baie dankie Anze en dis sommer 'n lieflike onderwerp om oor te skryf :)))
4 jaar 10 maande 6 dae 5 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Dans van die Vlammevers

deur Evelyn van der Merwe

100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar