Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek wys jou my lelikste kant en jy glimlag vir my...
ek wys jou my snymerke en jy se dis die mooiste mooi...
ek wys jou my stukkende vuil siel en jy verkyk jou an die detail van wie ek is... hoekom?

Nou, wil ek vir jou my lewe wys...
moenie te veel verwag nie...
dis redelik kompleks maar wel opreg...
Nou, wil ek vir jou my helderste glimlag wys...
sonder trane of vrees...

KYK vir my, sien en verstaan
HOOR my woorde... begryp en vertrou
VOEL my hande... onseker...
Proe my mond... glimlag en weet...

Al my skuldgevoelens word vergeet.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar