Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Nie my eie woorde nie maar dog maar ek moet die volgende met julle deel.
Skote Petoors vir die volgende ontvang.
Groetnis
Catbury

Vir al die Afrikaanse puriste
Intelligensiemengsel - Dubbel Rum en Coke.
Lighter - Vingergeaktiveerdegasaangedrewetabakrolletjieverligtingstoestelletjie (wat 'n magonnerse jissim afrikaanse woord)
Kombikraal - 'n Ander woord vir 'n taxirank.
Flaterwater - 'n Mooi Afrikaanse woorde vir Tip-ex
Bergieparfuum - Wyn/Bier/Brandewyn.

Afrikaans op sy beste
1. Mens moet opstaan vir jou regte, maar nie in die middel van die pad nie.
2. Ek is nou so ontspanne, ek kan 'n krokkodil borsvoed.
3. Ek is so de dinges in, ek kan my afvee met 'n pofadder.
4. Ons kannie almal helde wees nie, iemand moet langs die pad staan en hande klap.
5. Ek hou nie van mense wat honde aanhou nie. Hulle is 'n klomp sissies wat nie genoeg guts
het om iemand self te byt nie.
7. 'n Gebalanseerde dieet is 'n tjop in elke hand.
9. Moenie die krag onderskat van dom mense in groot getalle nie ...
10. As jy te oopkop is kan jou brein uitval.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Afrikaans op sy beste
Beste vriendin,

Ek hou veral van die gedeelte "Afrikaans op sy beste ".

Wat van 'n vol artikel met die onderwerp
"Afrikaanse wyshede"?

Mooi loop
At de Lange
10 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar