Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Soms voel jy verlore, soms voel jy beskaamd soms wonder jy hoekom, soek jy rede vir dinge wat nie reg loop, soms wonder jy sien ander die werklikheid in jou raak, soms verwyt jy en verwens jy die gedagte gang van jou hart. dis n kwessie van begrip, n kwessie van menswees en n kwessie van liefhe sonder ophou.

Dit breek jou soms en bring jou af maar jou God van liefde hou jou vas en fluister in jou oor " vertrou op My,my kind... dinge sal regkom hier waar Ek jou hou in die holte van My hand.". soms is jy gelukkig en soms is jy spyt maar meeste van die tyd is jy liefde in 'n ander se liefdelose bestaan! gee jou hart ten volle want soms is soms teveel en nutteloos om jou lewe voor te stop.

Hou op wonder, hou op terugkyk. want waarheid, vrede en rede staan reg voor jou deur. kyk jy nog deur dit of is die oud verwyder en plek vir nog meer. soms is soms teveel en waarom vra mer hoekoms. vraag op vraag geen antwoord tot jy besef jy is liefde in 'n liefdelose bestaan



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar