Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Ek het gestraand weer van jou gedroom, so realisties, maar hoekom maak dit my so seer?
As ek Hom net kon se ek wil skei, as ek net nie so n lafhard was nie,
ek het jou lief!
My ligaam hunker na jou aanraking, my siel huil my hart is koud daar is geen melodie, n hol klinkende simbaal en ek is een.
Ek staar droom velore na nerens en tog sien ek jou in als.
Hul praat van rolbosse van verlange, maar niemand se ooit vir n mens hoe seer maak dit nie.
My kussing nat en my oe het donker kringe , hoe lank gaan ek nog glo aan eendag?
Hoe lank gaan jy nog geduldig wag?
Jy vertel my van jou bosveld vure, jou aleen ure en ek smag!
Ek moet groet hy is amper tuis , ek moet jou groet . . .alweer.
Tot later!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Van ons ander lede

Vir vanaand sal ek net jou hand vashou

deur Zymrly

Gedigte saamgevat oor die seer van die lewe. 'n Handvol emosies wat aan die hart raak omdat die tonele, gedagtes en emosies deel is van elke dag se lewe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar