Weergawe: 1
Aantal woorde: 35
Kere gelees: 0
Datum gepubliseer: 15 Jul 2010
warm-soet-hortend-afwagtend
Jou lippe teen my wang
sag-dringend-belowend-strelend
Bekend
Jou afwesigheid
verlangend-hunkerend-smagtend-soekend
Jou liefde
weg-vergane-geskiedenis-verlate
Stom
My hart sê
kom-asseblief-terug
My verstand sê
dis-beter-so
Ek mis jou so baie, my teddiebeer
Lees ander rubrieke deur tanisoo
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die rubriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie rubriek
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Evelyn van der Merwe
100 Gedigte met inspirasie, humor en ‘n kykie na die ou dae.