Rubrieke

Titel: Vir Amanda
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

My eie natuurkind. Jy wat van die ooptes en wydheid om jou hou. Opgewonde kan raak oor die wondere van die heelal, die mooiste wolke, hemelse kleure en glans daarin. Opgewonde oor die genade van reën wat dit vir mens, dier en natuur bring. Jou vreugde oor die asemrowende berge, bome, blomme en velde waarvan jy nooit genoeg kan kry, ook die see, damme, riviere en spesiaal die Kalahari. Vir my is jy baie spesiaal want in alles sien jy die Skepper se hand.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Amanda
Hi my Tannie Raaitjie

ek het ingeskryf op woes onder die naam Hercules en ek geniet jou happies baie, jy is spesiaal en so is al jou kinders en kleinkinders. Gister praat ek met n ma-plotter in Sundra en guess wat, hywas n rsm in die army onder oom Kallie, sy naam is Kudu! Ons almal mis oom Kallie.

Groete, David
10 jaar 8 maande 2 dae 20 ure oud


Die liefde en onvoorwaardelike aanvaarding verweef in julle as klein familie is vir my mooi en dit is oneindig kosbaar...
11 jaar 2 maande 3 weke 1 dag 20 ure oud


pragtig geskryf.
a.
11 jaar 2 maande 3 weke 2 dae oud


Jy woeker met die deernis en liefde wat God in jou ingebou het as deel van 'n mooi hart. Goed gedoen.
11 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 4 ure oud


Ek sien soveel liefde raak. Dis baie mooi geskryf en so eie aan tannie se kind.
11 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 15 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Voedsel vir die Siel

deur Snuffelgids

Hierdie digbundel is Voedsel vir die Siel. Dit bevat elke emosie se leemtes en na die lees voed dit jou tot in die dieptes van jou siel. Geen emosionele leemtes sal ooit weer kop uit steek nie.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar