Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

God het jou so spesiaal geskep. Deur Sy almag en genade dra Hy jou elke dag. Daar waar jy orals moet rondgaan en besigheid moet inbring, soms moedeloos raak en nie mense se harteloosheid verstaan, waar jy so alles probeer en jou alles gee. Weet jou Bewaarder is altyd daar op jou lewenspad. Hy het vir jou die mooiste juweel, klein Chane gegee. Sy verryk ons almal se lewens met haar vrolike glimlaggies en talentjies.



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

pragtig vertel.
a.
11 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 1 uur oud


Ai, soveel begrip vir die eise van menswees is treffend, swoeg en sweet om 'n bestaan te voer. Dis pragtig verwoord.
11 jaar 2 maande 3 weke 2 dae 6 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

LIESBETH

deur Trixie

'n Tradisionele roman wat wye lewensveld in kompakte tonele aanbied. Liesbeth stoei onwetend met die emansipasie-draak en vind uiteindelik vrede by Hein.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar