Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Waarom hierdie begeerte Vader?
Waar kom hierdie honger vlam vandaan...
hierdie leeu wat diep binne my bors brul
hierdie begeerte om GROOT te wees...

Is dit mens gemaak of gevorm van U hand,
Is dit 'n bietjie spoeg en sand?

Rusteloos bly ek skarrel
Skuldloos bly ek vorentoe druk
Niks sal my stop.

Ek hoor die stem roep
Duidelik en met nood
'NOU! nie later nie'
Nou is die tyd om aksie te neem,
om die berg te klim
die kind te voed
die vrees te oorkom

Met brawe hart en bewende bors lus ek my dors
Gee ek op en buig voor die stem vat roep

Gees van vlees, ek is in U diens
In vreugde en vrees



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar