Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Uitgevang ! Wat sou ek wou skryf oor die kerk ?Ek het jare in die kerk gedien,wonderlike kerk,wonderlike mense maar ons moes dikwels spot verduur oor die kerk se naam.VOLLE. Evangelie. so asof alle ander Evangelies half of effens was.So asof ons iets gehad het wat ander nie het nie.Miskien het ons ! Maar dis nie waaroor ek wil praat nie,dit gaan eintlik oor so baie van ons spesie wat ons sinne begin met 'Ek dink...' 'Volgens my...''My opinie is...'en dit dan volg met 'n relaas van woorde wat amper klink soos die 'Volle Evangelie' Dikwels klink die uitsprake asof dit die laaste stuiwer in die armbeurs is oor die onderwerp.En dikwels ten koste van iemand wat miskien nie so uitgesproke is soos ek nie.Een of ander slim ou het gese:'Here,weerhou my daarvan om te glo dat ek oor alles
'n opinie moet he.!
Oor die onderwerp is dit nou die laaste se !This is now fully gospelled. Sela



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar