Titel: Voorspel tot Saterdagaand se Woes-Hoofgereg
Weergawe: 1
Aantal woorde: 180
Kere gelees: 161
Datum gepubliseer: 16 Mar 2010
Kom ons warm bietjie op voor die tyd….
En kuier…
En gesels….
En bêre ñ koue of twee…
Waar : LA 4x4 Bush Pub
Tyd:16h00
Aanwysings : Ry met Voortrekkerweg af , laaste straat voor die duikweg
( by LA Sports ) , draai links.
100m aan regterkant .
Almal welkom .
Aanwysings van LA 4x4 Bush Pub na HaP:
Draai regs .
1e straat links.
RY tot jy ñ oneway na regs kry =Flowerstraat .
Draai regs.
Ry oor Paul Krugerstraat.
2e straat links.
Die 1ste straat regs is Myburghstraat. HaP is so blok of twee aan jou linkerkant.
Maar daar sal nie genoeg parkering vir almal in die straat wees nie.
Jy kan dus ook ry tot by die 2e straat en regs draai.Dan sal HaP so blok of twee verder
aan jou regterkant wees(net voor die draai).Hier sal ook parkering wees.
Bring genoeg kontant.
Sien julle daar.
Stuur asb die Link vir jou pelle wat ook funksie toe kom.
Print die en bring dit saam.
Na die woesfunksie gaan ons weer na die pub toe vir die after-kuier.
Almal welkom.
( 16/03/2010 )
Lees ander rubrieke deur RUDI COETZER
E-pos my as kommentaar gelewer word
Rapporteer foute/ongewenste inligting rakende die rubriek
Stuur e-pos aan vriende aangaande hierdie rubriek

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
Meeste gelees in die laaste 24uur
Meeste kommentaar ontvang in die laaste 24uur

Rubrieke
Gedigte
Artikels

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...