Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hoe bewus is jou oor dinge wat jy doen en spesifiek oor wat jou motivering agter dit is?

Is jy by jou ou, of selfs jou lewensmaat net om nie alleen te wees nie? Verkondig jy die een ding en is dan die ander?


As jy so is, hoe verkoop jy die leun aan die ander persoon en die wêreld of aan jouself? Ek sit met dieselfde probleme op ‘n weeklikse basis. Ek probeer altyd seker maak wat my motivering agter ‘n “droom” is.

Ek hardloop die Comrades volgende week en ek is bang, om nie die minste te sê nie, maar hoekom doen ek dit dan? Doen ek dit sodat iemand of mense my moet raaksien? Of doen ek dit vir myself?

Neem in ag dat geluk alleenlik van binne jouself kom en nie van ander mense nie. Ek het hierdie lewensles al vroeg in my lewe geleer, ek dink op 5 al.

Onthou dat daardie mense wat jy probeer “impress” ook die eerste wetters gaan wees wat jou gaan kritiseer.

So volg die roete wat ek al lank volg, doen dit vir jouself. Maar as jy iets vir iemand anders doen dit sonder enige selfsug. Gee van jouself omdat dit natuurlik kom.

As jy nie so leef nie stuur jy moontlik op ‘n ongelukkigheid af. Kyk binne jouself en sien raak wat daar binne is.

Willem



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar


Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Gister se Onthou

deur borrels

ek pluk 'n klompie letters van 'n laning woord-bome af dan bou ek 'n vers daarmee die trand daarvan soms bietjie laf maar die woorde van die verse kom diep hier uit my hart dit skets die liefde van die lewe soms met pienk en soms met swart



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar