Rubrieke

Premium+ Lid Premium+ Lid
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die brandweer moes vandag ‘n muur in ‘n huis afbreek om ‘n vrou wat mediese hulp nodig gehad het uit haar huis te kry want sy is te vet. Wat moet met so ‘n persoon gebeur het om tot op daardie stadium te kom?

Ek weet dat sekere mense klier probleme het en as jy iemand is wat so probleem het en nie daarvan hou nie is my simpatie met jou. Ek praat meer van mense wat net laat gaan. Mense wat regeer word deur kos.

Min mense weet dit maar Suid Afrika se kinders het die Amerikaners verby gesteek as die vetste. Want kinders sit die heeldag voor die tv en eet gemorskos.

Hulle moet buite wees en speel. Ja, ja sekuriteit is ‘n probleem maar wat keer kinders om in die erf besig te wees.

Nou het ons nog hierdie nuwe beweging van “aanvaar my soos ek is” en tot in ‘n groot mate stem ek saam. Maar dan kyk jy tv en dan het hulle hierdie mense wat so groot soos ‘n halwe kar is en met trots verkondig dat mense hulle moet aanvaar soos hulle is.

Ja, ek aanvaar hulle as mense wat hulle liggame ernstige skade aanrig. Ek aanvaar hulle as mense sonder wilskrag en beheer. Ek aanvaar hulle as mense sonder enige selftrots en wat net ingegee het tot aanvaarding.

Ek weet waardeur mense met eet probleme moet gaan, ek bedoel ek het ophou rook omtrent 12 jaar terug. Ek het nie ophou rook nie, ek het tussen 80 en ‘n 100 sigarette per dag gerook.

Ek het een oggend opgestaan en dit neergesit en ophou rook. Dit was ‘n besluit gewees. So, wanneer jy “aanvaar my” skree, dink eers of jy opgee en of jy regtig ‘n voet het om op te staan.

Willem



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

slavin

deur Maangodin

Annelise, die skrywer van Maanvrug, is terug. Ná haar eksoties-metafisiese reis deur die hiernamaals in Weerloos speel slavin weer in die bekende wêreld van hedendaagse Suid-Afrika af. slavin bevraagteken die definisie van normale seks en die aanvaarde sienings oor seksualiteit. Dit streel en verlei, daag uit en wonder. slavin is weereens net vir volwassenes. Eroties Afrikaans.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar