Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hiermee wil ek baie dankie sê vir die positiewe gesindheid van die WOES lede en die deelname aan die projekte, hetsy deur kommentaar en/of lees en inskrywings. Ons het pragtige bydraes ontvang en elkeen is in eie reg ‘n wenner. Wenners soos deur ons beoordelaar aangewys is as volg:

Baie geluk aan die wenners in die volgende kategorieë:

Gedigte

1.      Viooltjie met: Kolmanskop
2.      Ettienne J met: Jerigo
3.      Koekekranka met: Onteining

Spesiale vermeldings:

Driekie Grobler – Uitgelewer
Nardus van der Vyver – Ons twee bene
Sinne uit my siel – Rus in roes
Zymrly – Krake sonder antwoorde

Rubrieke

1.      Dave met: Jy kan jou verlede nooit verander nie

Verhale

1.      Lotsuis met: Tant Vya se Fordjie

Spesiale vermelding

Potskerf - Air France vlug 447

Artikel

1.      Neels Claasen met: bouvalle stille getuies van ‘n era wat was


Ek hoop en vertrou dat ons van die TRANE projek net so 'n groot sukses sal kan maak.

Kan elke wenner asb vir my 'n epos stuur met jou e-pos adres sodat ek die sertifikate kan deurgee asb.

Wees altyd geseënd

PROJEK BESTUURDER
Anzé Bezuidenhout



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wenners
Baie geluk aan elke wenner.Mag daar sommer nog baie sulke werke uit jul penne kom.
Dave, pa is baie trots op jou.
5 jaar 2 maande 4 weke 1 uur oud


baie dankie
Corina baie dankie vir die mooi woorde. Aan Anze en die beoordeelaars baie dankie vir die toe kenning. Ek het dit regtig nie verwag nie. Ek het net geskryf wat in my hart is.
5 jaar 2 maande 4 weke 14 ure oud


***
Geluk aan al die wenners.
5 jaar 2 maande 4 weke 17 ure oud


Baie geluk!
Aan al die deelnemers en die wenners!

Ek wil veral vir Dave sê "Baie geluk!". Jy hét dit my maat, jy moet skryf. Ons staan almal agter jou en om jou. En onthou, die Here sê Hy sluit jou in van agter en van voor, en Hy lê Sy hand op jou.
5 jaar 2 maande 4 weke 19 ure oud


Dankie
Anze en die beoordelaar. Ons waardeer al die moeite wat julle in die projek sit :-)
5 jaar 2 maande 4 weke 21 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar