Rubrieke

Bladsye:
Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hiermee wil ek baie dankie sê vir die positiewe gesindheid van die WOES lede en die deelname aan die projekte, hetsy deur kommentaar en/of lees en inskrywings. Ons het pragtige bydraes ontvang en elkeen is in eie reg ‘n wenner. Wenners soos deur ons beoordelaar aangewys is as volg:

Baie geluk aan die wenners in die volgende kategorieë:

Gedigte

1.      Koos Nel met: Traanspoor oor ‘n kind
2.      Loretta Szikra met: Kwartet van trane
3.      Manie Jackson met: Die trane van ‘n moeder


Rubrieke
Geen wenners

Gorrel (Skets)

1.      Amazon met: Kanker bring trane

Spesiale vermelding:

Corina Becker met: Traan vir traan

Verhale

1.      Leha met: Waar een pad eindig

Ek hoop en vertrou dat ons van die DROOGTE projek net so 'n groot sukses sal kan maak.

Kan elke wenner asb vir my 'n epos stuur met jou e-pos adres sodat ek die sertifikate kan deurgee asb.

Wees altyd geseënd

PROJEK BESTUURDER
Anzé Bezuidenhout



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wenners
Baie geluk julle almal. Anze ons waardeer jou harde werk.
4 jaar 3 maande 2 weke 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


    Geborg deur :

    Van ons ander lede

    Die Lady en die Leeu

    deur Rachelle du Bois

    Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar