Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende



Hiermee wil ek baie dankie sê vir die positiewe gesindheid van die WOES lede en die deelname aan die projekte, hetsy deur kommentaar en/of lees en inskrywings. Ons het pragtige bydraes ontvang en elkeen is in eie reg ‘n wenner. Wenners soos deur ons beoordelaar aangewys is as volg:

Baie geluk aan die wenners in die volgende kategorieë:

Gedigte

1.     Suzette Strydom met Rose in die nag
2.     Ffeerg xuorel met Surealistiese kruispad
3.     Cornien met Kruispad seisoene

Kortverhale

1.      Geen wenners

Rubrieke:

1.      Corina Becker met 'n Kruispad en 'n Kikvors

Lirieke

1.      Trevor Terblanche met Wees vry

Ek hoop en vertrou dat ons van die TONNEL projek net so 'n groot sukses sal kan maak. Die beoordelaar was ook bereid om terugvoering op elke inskrywing te gee (wat persoonlik aan elke deelnemer gestuur sal word indien dit so verkies word, laat weet dus so spoedig moontlik as jy ingeskryf het en wel kommentaar wil ontvang) om sodoende die skrywers te motiveer.

Kan elke wenner asb vir my 'n epos stuur met jou e-pos adres sodat ek die sertifikate kan deurgee asb.

Wees altyd geseënd

PROJEK BESTUURDER
Anzé Bezuidenhout



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Dankie!
En geluk ook aan die ander wenners!

Dankie Anze en Woes vir hierdie geleentheid en vir al die moeite wat jy doen hiervoor . . .
4 jaar 8 maande 1 dag 7 ure oud


KRUISPAD
Geluk met julle puik bydraes!
4 jaar 8 maande 1 dag 8 ure oud


kruispad
Baie geluk almal van julle :-)
4 jaar 8 maande 1 dag 14 ure oud


Wenners: Kruispad
Baie geluk aan almal! Dis voorwaar goeie werk.
4 jaar 8 maande 1 dag 16 ure oud


Wenners
Baie geluk aan elkeen van julle. Mag dit as aansporing dien vir nog groter hoogtes.
4 jaar 8 maande 1 dag 19 ure oud


Projek Kruispad
Baie geluk aan al die wenners en sterkte vir die volgende projek!! Baie dankie Anze :)))
4 jaar 8 maande 1 dag 19 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar