Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Hiermee wil ek baie dankie sê vir die positiewe gesindheid van die WOES lede en die deelname aan die projekte, hetsy deur kommentaar en/of lees en inskrywings. Ons het pragtige bydraes ontvang en elkeen is in eie reg ‘n wenner. Wenners soos deur ons beoordelaar aangewys is as volg:

Baie geluk aan die wenners in die volgende kategorieë:

Gedigte

1.     Charleine Olivier met Prins van my midsomernag
2.     Loretta vd Merwe met As Karma kom …
3.     Woordverwerker met Medusa’s smile

Kortverhale

1.      Pous Papenfoes met Die Derde Boom

Rubrieke:

GEEN WENNERS


Ek hoop en vertrou dat ons van die MASKERS projek net so 'n groot sukses sal kan maak. Die beoordelaar was ook bereid om terugvoering op elke inskrywing te gee (wat persoonlik aan elke deelnemer gestuur sal word indien dit so verkies word, laat weet dus so spoedig moontlik as jy ingeskryf het en wel kommentaar wil ontvang) om sodoende die skrywers te motiveer.

Kan elke wenner asb vir my 'n epos stuur met jou e-pos adres sodat ek die sertifikate kan deurgee asb.

Wees altyd geseënd

PROJEK BESTUURDER
Anzé Bezuidenhout



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Wenners
Baie geluk aan die wenners - uitstekende werk! Julle mag maar skryf !
4 jaar 10 maande 3 weke 3 dae 16 ure oud


Wenners
Baie geluk aan 'n ieder en elk! Uitstaande werk! Dankie Anze!
4 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 9 ure oud


Wenners
Baie geluk aan al die wenners - 'n bloedrooi loerie-veer vir elkeen van julle!
4 jaar 10 maande 4 weke 1 dag 13 ure oud


Baie geluk
Baie geluk, julle almal. Goeie werk gedoen!
4 jaar 11 maande 10 ure oud


Wenners
Baie geluk aan al die wenners. Altyd lekker om julle skrywes te lees.
4 jaar 11 maande 12 ure oud


Wenners
Baie geluk aan al die wenners.

Dit was voorwaar n skok en groot verrassing om my naam tussen die ou skrywers te sien.

Ek het dit glad nie verwag nie!

Dankie vir die oulike en interesante projekte Anze, dit hou ons penne aan die vloei!
4 jaar 11 maande 12 ure oud


Wenners en Deelnemers
Baie geluk aan die wenners. Julle blink! Aan al die deelnemers, alles van die beste vir volgende keer. Baie dankie Anze vir jou interessante projekte :))
4 jaar 11 maande 13 ure oud


wenners
Baie geluk aan almal. Trots op ons Woesters.
4 jaar 11 maande 14 ure oud


Wenners - Spieelbeeld
Baie, baie geluk aan elke wenner!
4 jaar 11 maande 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar