Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Om dankie te sê vir 'n nietigheid
is om die toon aan te gee
in die simfonie
van die allergrootste geluk.
Marceelle Auclair



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

dankbaarheid
Stem saam dat dit niks kos maar besig is om uit te sterf.
5 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 10 ure oud


dankbaarheid
dankbaarheid en vriendelikheid is ongelukkig iets wat besig is om uit te sterf... maar ek stem 100% saam met jou wyse woorde!
5 jaar 4 maande 3 weke 4 dae 15 ure oud


dankie
stem saam met Neels - net jammer dit sterf uit!
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 7 ure oud


dankie
klein woordjie met soveel mag
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 7 ure oud


dankie
Daar is min dinge so mooi soos 'n opregte dankie :-)
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 8 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Kroniek van die Suid-Afrikanse Weermag (1912 - 1994)

deur Francis Gillieron

Beskryf die geskiedenis van die ou SA Weermag vanaf sy stigting in 1912 tot sy ontbinding in 1994. Die SA Weermag se voorgeskiedenis word ook weergegee.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar