Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

As jy vir sommige mense geld leen,
sien jy dit nooit weer nie,
en vir hulle ook nie,
maar soms is dit die geld werd.
Anoniem



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

.
My tannie het my geleee, jy leen nie vir iemand geld as jy dit terug verwag nie..
5 jaar 4 maande 1 week 2 dae 11 ure oud


Humor
Of hul ignoreer die onderwerp!! Waar ding wat jy hier kwytraak ou Jan
5 jaar 4 maande 1 week 5 dae 17 ure oud


Humor
Dáár is nou 'n manier om van 'n laspos ontslae te raak! Solank die prys darem net nie te hoog is nie!
Dankie Jan!
5 jaar 4 maande 2 weke 18 ure oud


humor
hahaha slaan jy die spyker op die kop...
5 jaar 4 maande 2 weke 21 ure oud


humor
Dis darem nou die waarheid
5 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 6 ure oud


Humor
Humor, sê die Duitsers, is wanneer jy desnieteenstaande lag.
GvT
5 jaar 4 maande 2 weke 1 dag 9 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Waarheen met die Nuwe Wyn

deur Christo Nel

Die boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek rondom Bybelse vernuwing wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar