Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Die huwelik,
wat van twee mense een maak,
is soms 'n lewenslange stryd
om agter te kom
presies wie daardie een is.
Anoniem



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

huwelik
elke huis het sy kruis
5 jaar 2 maande 2 weke 5 dae 14 ure oud


.
Skerp
5 jaar 2 maande 2 weke 6 dae 11 ure oud


huwelik
in die huwelik word ons een "ons" daar is geen plek meer vir "ek" nie...
5 jaar 2 maande 3 weke 5 ure oud


Wyse Woorde - Huwelik


'n Pragtige filosofiese leerstukkie!

Maar beteken die huwelik dan nie juis éénwording nie? Dan is daar mos nie ruimte vir stryd nie want een kan tog nie teen een stryd nie of...hoe?

(En ai, ek was vanslewe nogal 'n syfermens en nou '?' ek in ouderdom se skuld!)
5 jaar 2 maande 3 weke 19 ure oud


huwelik
ou vriend van my het gesê voor die huwelik was dit huwelik in na 50 jaar nog steeds nou is dit huwelik uit
5 jaar 2 maande 3 weke 22 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Vergete Pioniers

deur neels claasen

n spoorwegroman uit die sestigerjare



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar