Rubrieke

Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

.
Darem is Hy in my hart ... so ook in my huis ... hehe, maar dis goed gestel.
5 jaar 4 maande 3 weke 2 dae 3 ure oud


kerk wyse woorde
"Ek is die weg en die waarheid...." hierdie is baie waar woorde waat jy pen Jan.. wat maak ons arme mensies as God een sondag besluit Hy wil ook bietjie laat le omdat Hy moeg is .. of een van ons eie derglike verskonings gebruik....???
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 5 ure oud


Huis
Ons ken mos almal die verhaal van die duiwel met sy hele bende helse engele wat Sondag om iemand by die huis skaar. En as hy gevra word waarom hy nie die mense in die kerk probeer gryp nie, sê hy, ,Húlle is alreeds in my sak. Maar hierdie een!...'
Ek het geleer dat God se huis my liggaam is: Ek dra dit oral saam, soos 'n slak sy skulp.
GvT
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 14 ure oud


Wyse Woorde - Kerk

Om die waarheid in die oë te staar, daar is ongeveer
1 300 000 gelowe in hierdie versukkelde wêreld. Watter een van hulle verkondig die waarheid? Met my hemelse Vader se Woord in my hand, hoef ek nie meer te wonder watter een van hierdie 1 300 000 gelowe gaan my die paspoort gee tot verlossing nie.
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 20 ure oud


kerk
waar twee of drie in My naam vergader daar is Ek. Vaalseun haal n punt op wat ek graag antwoord. solank as Christus as Verlosser erken word en Sy bloedoffer aan die kruis erken word is dit God se huis
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 20 ure oud


Kerk
Jan, ek sal net graag wil weet: watter een van die ongeveer 75 kerke in ons dorp is God se huis? Jy weet nie? Ek ook nie, maar wat ek wel weet, is dat my huis ook God se huis is. Hy kom elke dag hier, en Hy is altyd welkom!
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 23 ure oud


Ano
Kerk
applous!
5 jaar 4 maande 3 weke 5 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar