Rubrieke

Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

Die een
Eish!! Ek is seker een van hulle, Kersfees gee my koue rillings as ek net daaraan dink, en daai onpersoonlike plastiese boom! Miskien het die jare my geleer dit gaan nie om die boom of wat onder daai boom le nie, dit is in wat jy glo en wat jy in jou hart saamdra.
5 jaar 3 maande 3 weke 2 dae 22 ure oud


Wyse Woorde - Kersfees

Jan sonder om aanstoot te neem, ek dink dit is dubbelsinnig gestel.
5 jaar 3 maande 4 weke 20 ure oud


***
So waar -- dankie, Jan
5 jaar 3 maande 4 weke 1 dag 20 ure oud


fees
Baie dankie, Jan. Hierdie is ware wyse woorde :-)
5 jaar 4 maande 13 ure oud


kersfees
Dankie Jan
5 jaar 4 maande 14 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

DVD-reeks, HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM

deur Christo Nel

Hoe hoor ek die Here se stem? Soveel gelowiges vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem in my lewe? In hiedie DVD-toerustingskursus gebruik Christo Nel 9 sessies om verskillende fasette van die antwoord op hierdie vraag vir gelowiges te belig.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar