Rubrieke

Deel hierdie werkstuk met jou Facebook vriende

Dis tyd om te rus
wanneer jy meen
dat jy nie tyd daarvoor het nie.
Sydney Harris


Smurfie se wet. Noudat ek die tyd het om te rus, lê ek al van 2 uur vanoggend af wakker!



Spaar Geld op Versekering

Lucky Lottos

Kommentaar

tyd
draai daai smurfie se nek om!!!!
5 jaar 4 maande 1 week 2 dae 15 ure oud


rus
sal tussen die lang bome gaan rus maar hier slaap ons net
5 jaar 4 maande 1 week 3 dae 14 ure oud


Rus
'n Mens moet leer om jou brein af te skakel wanneer jy gaan slaap. Anders is jy nog méér moeg as jy weer moet opstaan!
5 jaar 4 maande 1 week 3 dae 21 ure oud


tyd
Agge nee man. Jaag vir Smurfie weg en tel sy skape! Ha-ha!
5 jaar 4 maande 1 week 3 dae 23 ure oud



Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar