Rubrieke

Titel: NUWE VERBOND DOGMA

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Felix Reinders 8:57am Jan 24
Ek dink jy het Hebr 8:11 verkeerd Chris.
Dit kom...




Titel: GEBOOIE OORTREDERS WORD VERDELG

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Andre Akr 8:57am Jan 24
Gossmann doen jy die volle wet elke oomblik van jou...




Titel: HERNUDE VERBOND

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Andre Akr 8:17am Jan 24

Gee die teks waar daar staan hernude verbond Chris

sekerlik...




Titel: GENADE IS VOORWAARDELIK

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Paul Badenhorst 9:09am Jan 24

Ek is dalk nie 'n geleerde man nie.
Maar ek...




Titel: OM SABBAT TUIS TE HOU

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 24 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Felix Reinders
Ja, dit is 'n strikvraag.
Jy weier om die kerk te volg sover...






Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae


Geborg deur :

Van ons ander lede

Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar