Alle Bydrae-Kategorieë: begeerte

Titel: Wagtend op die einde

GedigteWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 14 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Die son sak reeds in rooi,
ek wag om te sien
wanneer die donkerte oor...




Titel: Naggeluide

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Vêr weg op die highway
ry ñ groot lorrie verby

– die klank van ñ...




Titel: Vreemde bed

GedigteWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 12 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 9


Ek lê hier in 'n vreemde stad, in 'n vreemde bed;
'n vreemde lig skyn...




Titel: Twee snydende lem

GedigteVinkel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


toe oë gekloof teen krake
van ‘n berg gehaal agter die bult

ooglede gesluit
verdwaal...




Titel: 2^6 skakerings van grys

GedigteWoordverwerker Premium+ Lid Premium+ Lid

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Grys is nie 'n kleur nie,
dis 'n toestand en 'n plek.
Dis wisselende kolle...






DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar