Alle Bydrae-Kategorieë: die dood

Titel: Skielike dood

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die jaar begin op ‘n droewige noot
Ons geliefde woes-tuiste gaan dood
Dis nuus was...




Titel: Vrieskoud in die laai ....

GedigteKarmenaadjie Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 10 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Toe sy uit haar koma kom
hier in die uittreklaai
se vergeefse roep
probeer sy...




Titel: Beangs

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Benoud

Ons sit ondergrond en wonder wanneer ons ’n beurt sal kry
Om met die...




Titel: Hennie

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Het ek maar geweet gister was ons laaste kuier sou
Ek langer langs die hospitaalbed...




Titel: ‘n Tuin in die hemel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hul sê God pluk al die mooiste blomme eerste
Toe Hy jou gepluk het sus,...






Maalkolk

deur Rachelle du Bois

Adele Coetzee will nie vir Francois Bekker as nuwe plaasbestuurder op Goedgeloofd hê nie. Sy kan self hul familieplaas bestuur. Francois is ‘n indringer en hoort nie op die plaas nie. Sy vertrou hom nie, maar Francois besluit dat hierdie tierwyfie getem moet word. Deon Kelder woon op die buurplaas Goedehoop en hy is verlief op die misterieuse nuwe onderwyseres by die plaaslike laerskool, Madri Viljoen. Waarvoor het die hoogsbegaafde Madri gevlug en wat kom maak sy hier op Heidelberg? Hy wil haar hê, maar dis toe nie so maklik nie, want haar pynlike verlede kom staan soos ‘n skim tussen hulle. En wie is Alex ….?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar