Titel: Dagboek van 'n verslaafde - Inleiding
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 08 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Iewers in ‘n mens se wese is almal waarskynlik aan iets verslaaf. Sommige verslawings is...
Titel: RASSISTIESE RASSISME OP RSG
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
9:03 AM 2016-02-04
Lynette Francis probeer om RAS as STEREOTIPE te klassifiseer
Haar gaste,
ene...
Titel: Uiteindelik
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
"At last" het ek 'n ordentlike sleutelbord onder my vingers om mee te kan tik...
Titel: In die wind se waai
Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Langs ou Gatiep op die donkiekar sit Meraai.
Sy is baie vies oor die stof...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Charmain*
Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe