Titel: Gestolde tyd
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Voor ek oud word en my staaltjies vergeet
Wil ek my herinneringe
in ‘n jellie...
Titel: VERJAARSDAGGROET 2016
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Dag-ook, alle vriende, bekendes en onbekendes,
ek en Dietrich wil julle alles van...
Titel: Rooi mier
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
Sit jy ooit stil rooi mier?
As ek maar hoor was jy weer hier.
Jy...
Titel: Wat wás, het sy sê gehad
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3
Geraamtes in ons kaste
wat spottend vir ons lag
Monsters onder katels
wat in die...
Titel: Dagbreek
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 03 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Dis middernag en die kamer is in donkerte gehul
Ek’s omring deur dinge wat my...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur natasha dutton
"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)