Alle Bydrae-Kategorieë: die wet

Titel: RASSISTIESE RASSISME OP RSG

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


9:03 AM 2016-02-04
Lynette Francis probeer om RAS as STEREOTIPE te klassifiseer
Haar gaste,
ene...




Titel: POLISIE IN NUWE SUID AFRIKA

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 04 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


1:50 AM 2016-02-04

Lynette Francis op RSG PRAATSAAM,
is heel bekommerd oor die kriminaliteit in...




Titel: HOE WAS DIT NOU WEER?

ArtikelsToom Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 26 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Meer as dertig jaar gelede al het ek na Duitsland(-Wes) gekom en was verbaas op...




Titel: Hoedefok

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 19 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8


Iewers is ñ forest
iewers is ñ lake
iewers is daar ongerepte beauty
in ñ...




Titel: Die 19 gebooie

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 18 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 3


Pop ñ zit
vang ñ fit
blaas ñ vraatjie
na die maan .

Kiss some...






Inge

deur Rachelle du Bois

Inge Bergh is ‘n suksesvolle sakevrou. Sy besit en bestuur haar eie teetuin in die Bergh Kwekery. Sy is gelukkig en tevrede solank sy net genoeg tyd kry om te verdwyn na haar spesiale hoekie by die fontein. Tot haar skok en ontnugtering vind sy een aand iemand anders daar. By haar plek. Wat soek die stil en teruggetrokke buurman, André Grobler, snags in hulle tuin by haar fontein? Hoekom is hy hier waar sy is, nag na nag? En hoekom kan sy nie wegbly nie – wat is dit wat haar snags hierheen bring, net om hom hier te kry? Sal sy ooit verstaan wat dit is wat hom dryf? Sal sy kan verklaar hoekom sy aan die bewe gaan by die blote gedagte aan die aantreklike man met die versluierde oë?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar