Titel: PARADIGMA
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
die idee van ons, het die paradigma van ons geword
van wat ons graag sou...
Titel: REÏNKARNASIE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Leun op die handreling
Haar oë verteer haar iPad
Stuur my terug na die somer...
Titel: HIERDIE MURE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 29 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Hierdie mure bevat die gebrul van harte, jonk en oud
Versugtinge van verlange weerklank genadeloos...
Titel: Mare Magnificat – (Die See)
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
genadelose winde verwaai branders
bewerinde, huilende vlerke
dit is waar ek woon
ons aarde en...
Titel: VAN DIE LAND VAN UBUNTU
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Oct 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
ek is vry, werklik vry
my oë is volledig toe
ek is in die land...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Rachelle du Bois
Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik. Sy is die rykmanslewe gewoond, maar nou is sy sonder heenkome of inkomste. Sy gaan woon by haar broer Thinus waar sy die aantreklike kunstenaar Dewald Bosman ontmoet. Sy is geskok en verward toe hy aanbied om met haar te trou ter wille van die drie-jarige Dirkie. Sy is nie gereed vir ʼn tweede huwelik nie, maar sy neem tog sy huweliksaansoek aan ter wille van haar seun. Dit sal egter slegs in naam wees tot sy anders besluit. Maar sal sy? Sal sy vir Dewald kan liefkry soos hy vir haar? Dewald is betower deur die verruklike Mari. Sy het sy voete onder hom uitgeslaan en sy enigste begeerte is om haar lief te hê as sy vrou. Die oulike Dirkie kruip vinnig in sy hart en hy neem hom voor om vir hom ʼn toekoms te verseker, want hy kan en hy wil. Vir Mari en vir Dirkie. Sal hy daarin slaag om haar hart te wen?