Alle Bydrae-Kategorieë: familie

Titel: In die go van die reën se din

GedigteRUDI COETZER Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Dis in die donder
dis in die dreun
dis in die val
van die reën...




Titel: Skielike dood

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 11 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Die jaar begin op ‘n droewige noot
Ons geliefde woes-tuiste gaan dood
Dis nuus was...




Titel: ‘n Brief van Totsiens, maar nie Vaarwel

Projek: FINALE PROJEK OP WOES – AFSKEID (2016-01-06 tot 2016-02-07)

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Liewe Woes-vriende,

Hierdie hoef nie vaarwel te wees nie. Wordpress.com bied blog dienste verniet aan....




Titel: Corlia se geskenk

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 09 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Ons het lank vir jou gewag liefkind
soms gewonder - is ons beskore
maar nou...




Titel: ‘n Tuin in die hemel

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 07 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Hul sê God pluk al die mooiste blomme eerste
Toe Hy jou gepluk het sus,...






DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar