Alle Bydrae-Kategorieë: familie

Titel: Wat is Liefde?

Weergawe: | Datum gepubliseer: 03 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5


Dis 'n houtkruis teen alleenheid,
'n Steunpilaar in pyn,
'n Vuurhoutjie en 'n olielamp,
wanneer...




Titel: Die dag toe jy gemaak is...

Weergawe: | Datum gepubliseer: 03 Mar 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


Toe die liewe Vader jou gemaak het,
het Hy geweet hoeveel mense-lewens jy moet aanraak...




Titel: baba?

Weergawe: | Datum gepubliseer: 28 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 7


Anus, komkommer en snot.
Dooie baba in sy kot.
Sigarette, veldbrand en blussing.
Sy ma...




Titel: Terugkeer van 'n Soldaat

Weergawe: | Datum gepubliseer: 28 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Oopmaak van die voordeur
en die inglip van die son.
Hy gaan vandag terugkeer,
as...




Titel: Soektog

Weergawe: | Datum gepubliseer: 23 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2


SOEKTOG

Vanoggend vroeg
voor die voeltjies sing
en die son sy strale begin uitpak
het...






Toe Snoeks nog Snoekie was

deur Manie Jackson

“Toe Snoeks nog Snoekie was” Is ‘n storie wat vertel word deur die klein malteser, Snoekie. eindlik is die storie vertelle my ma , Babs Lourens. Dit is die storie van al haar mense en die ander diere wat op die kleinhoewe net buite Pretoria saam met haar gebly het. Dis werklike gebeure en mense, dit begin ongeveer in 1995 – oor ‘n tydperk van ongeveer 6 jaar, geen fiktiewe karakters nie, net die gebeure uit die jong hondjie se oogpunt.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar