Alle Bydrae-Kategorieë: kerk

Titel: UITVERKORE

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 06 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


Kobus Smith skryf in kommentaar
Titel KAFIR Chris Nel Datum gepubliseer: 02 Feb 2016
"Astrant...




Titel: RASSISTIESE RASSISME OP RSG

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 05 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4


9:03 AM 2016-02-04
Lynette Francis probeer om RAS as STEREOTIPE te klassifiseer
Haar gaste,
ene...




Titel: Hemel op aarde - Deel 2

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 01 Feb 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1


Rom. 12:1,2

Iets merkwaardigs het met my begin gebeur toe ek die Here toegelaat het...




Titel: Hemel op aarde - Deel 1

RubriekeChristo Nel Premium+ Lid Premium+ Lid

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Laat U Koninkryk en U wil ook op aarde ʼn werklikheid word

In die woorde...




Titel: WAT IS DIE NAAM IN ENIGE TAAL

Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 21 Jan 2016 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0


Christiaan Broodryk
January 20 at 6:05pm

Isa_8:20 To the law and to the testimony: if...






Volg net die Skoenlappers

deur Anria

Volg net die skoenlappers ... Binne jou hart is daar vrolike fladderende skoenlappers. Vir elke gevoel, ’n skoenlapper van ’n ander kleur. Wanneer jy gelukkig is, vlieg jou skoenlappers vrolik en vry rond net waar hulle wil wees. Hulle vlieg buite jou hart en reis die wêreld vol. Hulle bring vir jou geluk terug. Nou en dan ontmoet mens iemand wat jou skoenlappers vang en in ’n hok sit. Die helderkleurige skoenlappers vervaal dan ... hulle raak dof en vol stof en as jy nie self besluit om die hok se slot af te breek en jou skoenlappers weer los te laat nie, word hulle almal swart. Maar sodra die son weer ingelaat word, sodra ’n ligte windjie oor die swart skoenlappers waai ... sal die stof sommer self besluit om af te klim en jou skoenlappers se vlerke sal groot oop sprei en hulle sal weer die wêreld invlieg en jy ... dan sal jy weer weet hoe om te lag. Daar is altyd hoop.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar