Titel: LEGKAART LIEFDE
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 28 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
My bruid my liefling my maat
Saterdag... ons lê laat
legkaart styf
pasmaat onse lyf...
Titel: EVA SE RIBBEBEEN
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 27 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 6
Sien skat die probleem staan so
mens kannie skaal gewig meer glo
my man daar’s...
Titel: Ek sien iets onder my bed
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 25 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
China kom huis toe ma
Ma, China kom:
Trek in ons skole in:
Stadig maar...
Titel: Wat is die sin
Weergawe: 1 | Datum gepubliseer: 14 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 5
Wat is die sin in sommige mens dinge ?
Ek luister vroeg oggend RSG –...
Titel: Ses en Tagtig
Projek: PROJEK – TRANE (2015-10-27 tot 2015-11-09)
Weergawe: 2 | Datum gepubliseer: 14 Nov 2015 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 8
“Tom, my geheue is nie meer by nie, hoe oud is jy nou ?”
Toe...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.