Titel: ‘n Nuwe saak om voor te veg
Weergawe: | Datum gepubliseer: 22 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 1
Op die strand, en ek kom agter dat baie min mense geld het vir spieëls....
Titel: Verby die ham, verby die yskas
Weergawe: | Datum gepubliseer: 21 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ek is besig om te oefen om die Comrades maraton te gaan hardloop volgende maand....
Titel: Tor in die kop, tor op die oor
Weergawe: | Datum gepubliseer: 20 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 0
Ek is mal daaroor om die term “tor op die prop” te gebruik. Dit beteken...
Titel: Is die boepens kastreer?
Weergawe: | Datum gepubliseer: 20 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 2
My hok is die afgelope twee weke gereeld oopgesluit en ek het weer gereeld kontak...
Titel: Borste en wat nog?
Weergawe: | Datum gepubliseer: 20 Feb 2006 | Kere gelees: 0 | Kommentare: 4
Borste het en sal mans altyd fassineer. Ek glo as mans regtig die wêreld regeer...
Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae
deur Ano
HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.